Oranje Groep

Welkombrief (1 – 2 Jaar)

Liewe Ouers,

Baie welkom in die Oranje Groep. Baie dankie vir die voorreg om te deel in hierdie belangrike stadium van u kleuter se ontwikkelingsfase.

Ons sien uit na `n jaar van pret en plesier waar ons speel-speel sommer baie gaan leer.

Deurlopende ope kommunikasie tussen ouers en die juffrou is baie belangrik. Voel asb vry om met my, Juffrou Hannie, te kom gesels indie u enige navrae het.

Vriendelike Groete,
Hannie & Chantelle

  

hannie-botes

Hannie Botes
Klas Juffrou

chantelle-bekker

Chantelle Bekker
Oranje Groep Assistent