Pers Groep

Welkombrief (3 – 12 Maande)

Baie welkom by die Pers Groep.

Ons hoop en vertrou da tons almal `n wonderlike en Geseënde jaar saam sal beleef. Dankie vir die voorreg om deel van u baba se lewe te wees. Ons sien uit daarna om heerlik saam te speel, te lag en ons klein mensies te help ontwikkel tot hulle volle potensiaal.

Indien u enige navrae het is u welkom om dit met my, Juffrou Karin, te kom bespreek. Wees verseker dat u baba se belange ten alle tye eerste prioriteit by ons is.

Vriendelike Groete,
Karin & Yoliswa

  

karin-nieuwoudt

Karin Nieuwoudt
Klas Juffrou

yoliswa-makanda

Yoliswa Makanda
Pers Groep Assistent